Pieter Mostert is die algehele wenner van die 2020 Varkloop Gholftoernooi en was die afgelope naweek by Tzaneen Buiteklub aangebied. Foto: Verskaf

Die Tzaneen Buiteklub het die afgelope naweek die eerste gholftoernooi sedert die Covid-19 grendelstaat aangekondig was vroeër vanjaar. Volgens die bestuur van die gholfklub is die beplanning dat hierdie toernooi ‘n jaarlikse instelling gaan word.

Wally Steenkamp.

Pieter ‘Pietmos’ Mostert het na twee dae se spel in verseggende hitte as die oorwinnaar in die nuwe Varklooptoernooi uit die stryd getree. Mostert het met total van 74 gewen. André Fourie was in die tweedeplek met 72 en André Coetzee het die derdeplek ingeneem, ook met total van 72.

Pieter Mostert is die algehele wenner van die 2020 Varkloop Gholftoernooi en was die afgelope naweek by Tzaneen Buiteklub aangebied.

Die gaskunstenaar, Ivan van den Merwe, het die spelers en hul gades sowel as die borge tydens Vrydag- en Saterdaand se prysuitdelings vermaak.

Mathye Mgama.
Eric Baker

Pam Golding Eiedomsagentskap en Smit & Kie Makelaars het elk van die kolhouputjies (hole in one) geborg. Die ander maatskappye wie borgskapbydrae gemaak het was: Falcolinx, NTT, BB Motorgroep, Mieliekloof Abbatoir, Husqvarna, Cor van Heyningen, Willie McCallaghan van AGD en die Pro Shop.

>

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here