Die Hoërskool Ben Vorster se 2020 prysuitdeling het op Dinsdag die 20ste Oktober, plaasgevind. Tydens hierdie geleentheid was Doné Aucamp met die Dux Leerling van die Jaar toekenning vereer.
Hier is die gr.12-leerlinge wie goue erepennings vir hul volgehoue akademiese prestasies ontvang het:
Doné Aucamp, Zinnia du Plessis, Lorinda Esterhuizen, Zené Kruger, Nkosazana Mabunda, Jana Oberholzer en Kurisani Shivambu.
Die leerders wie silwer erepennings ontvang het, is:
Maryke Basson, Hanré Coetzer, Johndé Grobler, Zoé Jacobs, Khatisani Mongwe, Danelle Nortjé en Nicola van Heyningen.
The Greater Tzaneen Municipality, despite it’s claims of bylaws and permits and prosecutions, has yet again failed its business sector when it comes to...