18 C
Tzaneen
Friday, December 4, 2020

Vossie-hoof onthul boek by kunsveiling

0
Die Hoërskool Ben Vorster het op Donderdag die 15de Oktober sy jaarlikse gr.9-kunsveiling gehou. Dié skool was ook bevoorreg...

Nuwe Plasies prefekte reg om leiding te neem

0
Die Hoërskool Merensky se nuutverkose prefekte vir 2020/2021 het die skool se jaarlikse tradisionele leierskamp vanaf die 2de tot die 5de Oktober te Faerie Glen by Westfalia...

‘n Nuwe tradisie vir dié groentjies gestig

0
‘n Nuwe tradisie genaamd Tydkapsule was op Donderdag die 8ste Oktober vir die Hoërskool Ben Vorster se gr.8 leerders ingestel.
Leadership

Head-Badgers named

0
The announcement of the pupil leadership team at Stanford Lake College came after the pupil and staff body voted for the leaders that they believe will best...

Dié redenaars skitter in Radikale-eindrondte

0
Altesaam drie gr.8 leerders van die Hoërskool Merensky, naamlik Ruzanne Koekemoer, Veroneque Lessing en Leané Craucamp, het tydens die eindrondte van die landswye Radikale Redenaarskompetisie met welslae...

Vossie MasterChef’s 2020 kook dat stoom so staan

0
Die Hoërskool Ben Vorster se Gr.12-gasvryheidstudieklas het Vrydag die 18de September vir oulaas agter die potte gestaan om hulle departementele praktiese eindeksamen (PAT) af te lê.

Wolkberg Akademie hoof sê totsiens, nie vaarwel nie

0
Wolkberg Akademie vir Christelike Volkseie Onderrig (CVO) het sedert sy ontstaan op 15de April 1997 van krag tot krag gegroei. Hierdie skool het hom bewys as ‘n...

Recycling initiative bears 2nd wheelchair contribution

0
The President’s Award (TPA) programme from Merensky High School is proud to announce the hand-over of yet another wheelchair. This initiative came about after...

Plasies nou meer besproeingswys

0
Die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut (SABI) het vanaf die 15de tot die 17de Julie ‘n kortkursus, inleiding tot besproeiing, vir die gr.12 landboutegnologie leerders van Agri-Merensky aangebied.

Merensky gedrewe tot positiewe denke

0
Die Hoërskool Merensky se positiewe gees kan deur geen virus geblus word nie. Ten spyte van die afgelope vier maande se inperking is daar steeds verskeie projekte,...

Latest article

Minister Creecy blocks lion meat sales

0
The Environmental Minister Barbara Creecy has moved to veto an amendment to the existing Meat Safety Act, which would allow for the commercial...
Graffiti on tree in park

Have we fenced in the wrong park?

0
The situation in the public park between Park and Poinsettia Streets is worsening at a rapid rate. Last week Bulletin reported on...

SEEFF: Is the time right to buy property?

0
With the whole world recovering from Covid-19 lockdown and a dramatic 2020 brimmed with corruption and ill politics, the questions most people...