Mans glinster vir Vossies
Die Hoërskool Ben Vorster se atlete het puik presteer met hul deelname aan die NWU-Twizza Interskole Atletiekbyeenkoms vir Groep 4 skole. Hierdie byeenkoms was op Woensdag die 19de Februarie...
Head-Badgers named
The announcement of the pupil leadership team at Stanford Lake College came after the pupil and staff body voted for the leaders that they believe will best serve the...
Doné spog trots met 2020 Dux-toekenning
Die Hoërskool Ben Vorster se 2020 prysuitdeling het op Dinsdag die 20ste Oktober, plaasgevind. Tydens hierdie geleentheid was Doné Aucamp met die Dux Leerling van die Jaar toekenning vereer.
Hier...
Dié redenaars skitter in Radikale-eindrondte
Altesaam drie gr.8 leerders van die Hoërskool Merensky, naamlik Ruzanne Koekemoer, Veroneque Lessing en Leané Craucamp, het tydens die eindrondte van die landswye Radikale Redenaarskompetisie met welslae deelgeneem.
Vanjaar moes...
Vossie MasterChef’s 2020 kook dat stoom so staan
Die Hoërskool Ben Vorster se Gr.12-gasvryheidstudieklas het Vrydag die 18de September vir oulaas agter die potte gestaan om hulle departementele praktiese eindeksamen (PAT) af te lê.
Met soveel “nuwe normaal...
Stanfordian athletes qualify for SA’s
Alltogether six athletes from Stanford Lake College competed in the District Athletic Trials at Nkowankowa on Thursday the 27th of February. These athletes did exceptionally well, especially Lia Revelas...
Merensky announces new hostel leaders
Holding the reins in the largest school hostel in Limpopo is not a walk in the park, according to Louis du Preez who is the marketing manager of Merensky...
Vossie-hoof onthul boek by kunsveiling
Die Hoërskool Ben Vorster het op Donderdag die 15de Oktober sy jaarlikse gr.9-kunsveiling gehou.
Dié skool was ook bevoorreg om hul hoof, Jan van Staden, se skrywerstalente te vier. Sy...
Stanfordian Danica top of her class
The Class of 2020 from Stanford Lake College enjoyed a rollercoaster of emotions as they enjoyed the traditions of their official last day at school on Friday the 9th...
Du Plessis oefen saam met SA se bestes
Renzo du Plessis, die uithaler rugbyspeler van die Hoërskool Ben Vorster wie tydens verlede jaar met sy kraglopie tydens die O/18 Cravenweek-toernooi die hoofopskrifte van die nasionale pers behaal...