Plasies nou meer besproeingswys
Die Suid-Afrikaanse Besproeiingsinstituut (SABI) het vanaf die 15de tot die 17de Julie ‘n kortkursus, inleiding tot besproeiing, vir die gr.12 landboutegnologie leerders van Agri-Merensky aangebied.
Die SABI-fasiliteerder, Annemarie van der...
Dié redenaars skitter in Radikale-eindrondte
Altesaam drie gr.8 leerders van die Hoërskool Merensky, naamlik Ruzanne Koekemoer, Veroneque Lessing en Leané Craucamp, het tydens die eindrondte van die landswye Radikale Redenaarskompetisie met welslae deelgeneem.
Vanjaar moes...
Stanfordian athletes qualify for SA’s
Alltogether six athletes from Stanford Lake College competed in the District Athletic Trials at Nkowankowa on Thursday the 27th of February. These athletes did exceptionally well, especially Lia Revelas...
Recycling initiative bears 2nd wheelchair contribution
The President’s Award (TPA) programme from Merensky High School is proud to announce the hand-over of yet another wheelchair.
This initiative came about after TPA participating learners together with the...
‘n Nuwe tradisie vir dié groentjies gestig
‘n Nuwe tradisie genaamd Tydkapsule was op Donderdag die 8ste Oktober vir die Hoërskool Ben Vorster se gr.8 leerders ingestel.
Elk van die graad 8-klasse het twee artikels oftewel items,...