Durban Haaitenk wink vir Tzaneen se Renzo
Die uithaler flank van die Hoërskool Ben Vorster se eerste rugbyspan, Renzo du Plessis, wie veral tydens verlede jaar se O/18 Cravenweek landswye opslae gemaak het met sy 103m...
Ondersteuners help Cor oor wenstreep
Cor van Heyningen van Tzaneen Marathonklub was Sondag een van derduisende atlete wêreldwyd wat aan die eerste virtuele ‘Race the Comrades Legends’ marathon deelgeneem het.
Dié kanniedood atleet het vir...
Ou vuurwapenlisensies geldigheid word dalk geskrap
Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging (BJV) het ‘n versoek op sy lede gerig sowel as die publiek wat steeds in besit is van die ou groen wapenlisensies om so...
Skoolmeisie wys hardebaarde hoe
Danksy ‘n video van ‘n skoolmeisie wat soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei het waar sy die krieketbal keer op keer skoon gemoker het, het die tonge in...
Scoring ‘cheap’ tries snubbed with new law
The time for an opposing rugby team to score a ‘cheap’ try is something of the past. This comes after World Rugby has announced that, with immediate effect, it...
Barrel racing riders geared for speed
Horse riders from Tzaneen and surrounding areas along with competitors from as far as Gauteng and Mpumalanga took part in the first show event for the year under the...
Ruan en Ryan in SA swemspanne ingesluit
Swemmers afkomstig vanuit Limpopo oftewel wat gebore en getoë is in hierdie provinsie, maak steeds opgang op nasionale sowel as internasionale vlakke.
Twee van dié swemmers op die kollig gerig...
Meyer korrel bobaas in BJV-skietdag
Die Bosveld Jagters en Wildsbewaring Vereniging se Letaba-tak op Tzaneen het Saterdag die 10de Oktober sy jaarlikse Rondomtalie Skietdag gehou.
Die verskeidenheid van junior en senior sowel as mans- en...
No rally dust for Tzaneen yet
Good news for petrolheads is that Motorsport South Africa (MSA) announced on Thursday the 16th of July that it has received full permission to resume all MSA-sanctioned motorsport events.
Local...
Masks trump muscles
It is back to the dumbbells and treadmills as the new Level 2 regulations allows for the reopening of gyms and fitness centres. Bulletin spoke with the manager of...