Doné Aucamp van die Hoërskool Ben Vorster was as die Dux Leerder van die Jaar aangewys. Hier is sy saam haar ouers, Ann en Renaldo Aucamp. Foto's:: Verskaf

Die Hoërskool Ben Vorster se 2020 prysuitdeling het op Dinsdag die 20ste Oktober, plaasgevind. Tydens hierdie geleentheid was Doné Aucamp met die Dux Leerling van die Jaar toekenning vereer.

Hierdie leerders het goue erepennings ontvang. Voor is Jana Oberholzer, Zinnia du Plessis, Kurisani Shivambu en Nkosazana Mabunda. Agter is Lorinda Esterhuizen, Doné Aucamp en Zené Kruger

Hier is die gr.12-leerlinge wie goue erepennings vir hul volgehoue akademiese prestasies ontvang het:

Doné Aucamp, Zinnia du Plessis, Lorinda Esterhuizen, Zené Kruger, Nkosazana Mabunda, Jana Oberholzer en Kurisani Shivambu.

Hier is die leerders wie silwer erepennings vir akademiese prestasies ontvang het. Voor is Khatisani Mongwe, Nicola van Heyningen, Zoé Jacobs en Maryke Basson. Agter is Johndé Grobler, Hanré Coetzer en Danelle Nortjé.

Die leerders wie silwer erepennings ontvang het, is:

Maryke Basson, Hanré Coetzer, Johndé Grobler, Zoé Jacobs, Khatisani Mongwe, Danelle Nortjé en Nicola van Heyningen.

Hier is die leerders wie brons erepennings vir hul akademiese prestasies ontvang het. Voor is Mienke Lombard en Lané Prinsloo. In die middle is Loné Hermann, Ndzalama Mhangwana en Lihani Vorster. Agter is Nardus Erasmus, Molatelo Makoro en Kyle Sharpe.

Brons erepennings was oorhandig aan:

Nardus Erasmus, Loné Hermann, Mienke Lombard, Molatelo Makoro, Ndzalama Mhangwana, Lané Prinsloo, Kyle Sharpe en Lihani Vorster.

>

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here